Successfully reported

Grace View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Pogisho Sidney C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

The best. Comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Gesin met tieners
3.4
Aug 2024

Teleurstellend Ja, vir 1 nag was die beddens gerieflik. Kamer bietjie klein. Kombuis was gesluit vir die naweek, dus moes ons elders gaan eet. Ek het juis hier bespreek omdat daar 'n opsie van 'n restaurant op die perseel was, volgens die inligting op julle blad, maar ongelukkig was dit 'n wanvoorstelling.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lee-Anne
Grace View Guest House
Goeiedag Pieter. Ons is jammer as daar 'n misverstand was rakende die etes. Ons beskrywing lys duidelik "Etes is beskikbaar teen 'n fooi wanneer daar vooraf gereël is" op LekkeSlaap. Sal jy asb. in kontak tree sodat ons kan vasstel presies waar jy die restaurant opsie raakgelees het?

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lee-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Howick Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f6e9b0feaf7a7e71f2a5c2e9eede41eb013cb45def43d122ee75f45de275725aad0b5e68638d2cd7bd22021686d67aabb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 19 Howick Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.510722008285 29.173963765012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang