GraceHill Cottages
Beskrywing
Mustard Seed bied stylvolle, moderne akkommodasie ideaal vir 2 gaste. Die oopplan-slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, wat indien verkies in 2 enkelbeddens omskep kan word. Gaste kan die oop en suite-badkamer geniet, kompleet met 'n vrystaande bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die woonstel met lugversorging beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, sowel as eetgerei en breekware. 'n Slim-TV met Showmax, onbeperkte WiFi en DSTV is beskikbaar. Stap buite op jou privaat patio, waar jy 'n knus sitarea en ketelbraai sal vind, ideaal vir ontspanne aande.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include an air fryer, microwave, kettle and toaster.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Olive Tree bied gemaklike akkommodasie ideaal vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die woonstel met lugversorging beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, sowel as eetgerei en breekware. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n gemaklike sitkamer met 'n rusbank en 'n slim-TV. Showmax, onbeperkte WiFi en DStv is beskikbaar vir vermaak. Buite kan gaste ontspan op die privaat patio, kompleet met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include an air fryer, microwave, kettle and toaster.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10a Lilyvale Street, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang