Gracehouse Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Limpopo Drive, Laurie Dashwood, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gracehouse Guest House is in die rustige area van Queenstown geleë, net 1,3 km vanaf die middedorp, en bied maklike toegang tot die N6-hoofweg na Oos-Londen. Daar is 'n diensstasie net 100 m weg.
Verblyf word in twee- of dubbelkamers gebied. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n studeerkamer/werklessenaar, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Zolisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 15 Limpopo Drive, Laurie Dashwood, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Gaste dink Gracehouse Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Limpopo Drive, Laurie Dashwood, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang