Successfully reported

Graceland

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hellen N
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Wonderful and quiet. It was pleasant and the owner is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmandi F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en skoon kamer, sal weer kom. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Dit is baie mooi! En ons sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Baie dankie, Chane. Baie bly om te hoor dat julle jul verblyf hier geniet het. Julle is altyd baie welkom hier by Graceland. Vriendelike groete, Mariette

Gerda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was die geld werd. Ek sal weer van hulle gebruikmaak, die mense is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Baie dankie, julle is awesome gaste!

Sizakele M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

I loved everything. Excellent. Fun all the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

T W S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly. Was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n rustige atmosfeer, amper of jy by jou eie huis is. Sal beslis weer daar aanbly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Baie dankie, T W, bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Mariette

Willie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Dit was baie aangenaam. Die verblyf was netjies en skoon, daar was ook genoeg spasie in die eenheid. Eienaars was vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal hulle verblyf enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker en gemaklik. Baie oulike plekkie en baie oulike eienaars. Ons is baie welkom en veilig laat voel. Plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne And Charmaine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyed our stay immensely and would highly recommend Graceland. Beautiful setting. Very clean. Very friendly hosts. Safe. Fantastic pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
1 nag
4.6
Jan 2025

Oraait. Ek was ongelukkig omdat daar geen warm water was 22:30 toe ek wou stort. Ek het vir die eienaar 'n boodskap gestuur dat daar nie warm water is en dat ek die volgende oggend 7:00 weer vertrek. Die eienaar het die volgende oggend 06:45 opgedaag nadat ek klaar in koue water gestort het en aangebied dat ek in hulle huis stort. Die suiker het koffie korrels ingehad so ek kon nie daarvan gebruik nie. 'n Venster in die kamer sou 'n aanwins wees aangesien dit bedompig raak met net 'n waaier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R645
R 645 R 452
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R645
R 645 R 452
per nag (plek vir 2)
Vanaf R645
R 645 R 452
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Cronje Street, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb43365ebc722c1e94d7ab86dcc0834f473da40ae85420ce20d9d5c0f44c97592b4545b461cfa50b093281dd7375ccedbad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R645 nouVanaf R452 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 136 Cronje Street Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0960161 27.7833779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang