Successfully reported

Graceland

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Karien Klopper K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gebly, gerus en gekuier. Die huis is baie netjies en gerieflik toegerus met enigiets wat jy kan nodig kry. Die kamers is baie gerieflik en ruim. Die buite area met die swembad en jacuzzi het baie vermaak verskaf en is alles baie skoon en netjies. Ons het heerlik gerus, gebraai en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esbe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Alles was perfek. Een woord ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scharl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Diere wat by braaivleisvuur kom hallo sê. Te lekker. 3 dae te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Recharge in the Bush. Graceland has to be the best equipped holiday home we've ever stayed in. So comfortable, and everything that we needed — and more — was there. We were two couples who stayed for 5 nights. Dierdre is a warm and wonderful host, so friendly and helpful. As always, the booking process was seamless through the website. So many animals visited — from the buck and zebra right down to bush babies, civet, mongoose, and a porcupine (very special). I can't wait to go back in summer so that we can also use the pool and jacuzzi. We sat outside around the boma every night — so good for the soul. Such comfy beds and a dishwasher (bonus!). We all had a really great and memorable holiday. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Absolutely stunning place. The owner was so nice and welcomed us. The house was spotless and clean. The beds and linen are so comfortable. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys N
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

We will go again. Thanks. Relaxing, peaceful value for money. All you needed in the house was there. Animals were plenty that visited us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Graceland
Julle is puik gaste en welkom om weer Graceland te kom besoek.

Joey R
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantastiese ma en dogters wegbreek. Wat 'n ongelooflike plek! Ons het so lekker gekuier, die huis het alles wat nodig is en meer. Die plek is regtig baie gesellig en pragtig. Die stoep is 'n heerlike sonkol. Baie dankie vir jul gasvryheid en die heerlike geselsies. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Graceland
Dankie vir die mooi terugvoer. Julle was puik gaste en altyd welkom hier by Graceland. Sien uit om jul weer hier te ontvang. Deirdre

Adele Yolandi Nienaber N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Uitstekende plekkie met baie diere wat sommer uit jou hand uit eet. Pragtige plek, met swembad en jacuzzi. Daar was soveel diere. Huis het alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele G
Kort verblyf
3.4
Jun 2025

Rustig. Was baie rustig, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Fanie S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker gekuier en als is daar wat mens nodig het, selfs 'n swembad en jacuzzi. Ek en my seun het baie lekker gebly, die huis het als gehad wat mens nodig het. Die plek was skoon en netjies, het gevoel nes ons eie huis. Was maar hartseer om te gaan, sal beslis weer by Graceland kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 766 Lobelia, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0136, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85aee201900d215cb25f6f7100fae230e750ce34462b3768edc824ac2d3580dbccae5895ef0dabb94ec3ff23ff3b7ea1f00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 12 mense 19 5 1 5 766 Lobelia Leeupoort Vakansiedorp 0136 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925593189844 27.639266669312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang