Successfully reported
+25

Gracia de Dios

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gracia de Dios is in Benoni geleë, 'n area wat bekend is vir sy pragtige reservoirs en baie mere waar mense visvang, bootry en ontspan. Besoekers kan die stad se museum inneem, heerlike piekniek hou by die area se mere, of na hartelus inkopies doen by Northmead Square of Lakeside Shopping Mall.

Akkommodasie by Gracia de Dios is ontwerp met elegansie, gerief en styl in gedagte en bied gaste 'n rustige wegbreek. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Standaard Gastekamers en 'n Luukse Suite in. Geriewe in die kamer sluit klimaatbeheer, gratis WiFi, 'n TV en 'n haardroër in. Die Standaard Gastekamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die luukse suite beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad. Elke kamer het 'n privaat stoep met asemrowende uitsigte oor die groen landskap.

Spa-ervarings by Gracia de Dios meng outentieke en doeltreffende behandelings met 'n ruimte waar besoekers alleen of saam met ander kan ontspan. Die spa bied 'n wye reeks gesondheids- en skoonheidsdienste, alles verskaf deur gekwalifiseerde professionele persone.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Winrie S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Oase op die Oos Rand. Die eenhede is netjies en gemaklik. Skoon en goed uitgerus. Die tuine is pragtig en goed versorg. Mens voel sommer tuis met a...
Sien meer
Sep 2025
Wendy B
5.0
Immaculate stay within gorgeous gardens central to OR Tambo airport and towns. Simply beautiful setting, immaculate gardens, swans and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Audrey P
5.0
Dit was fantasties en waarde vir geld. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf.
Des 2024
Starke Ayres (pty) Ltd R
5.0
Comfortable and peaceful and safe. My manager found it to be a good option. The place was clean and comfortable as well as secure (safe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Leandri P
Saam met vriende
4.8
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die diens is fantasties van die ontvangs asook die kafee en spa. Ons sal nie sommer by 'n ander plek in daardie...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
  • Gaste dink Gracia de Dios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2d4d57aed3c546cfe4f28fb64758f1b1a97ea8aadd168d8be113e005c94b87f8aeed1111698ad498dad5ea72066cdd0718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 99 Boden Road Jatniel 1509 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.115352883237 28.307310420238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang