Gracia de Dios
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gracia de Dios is in Benoni geleë, 'n area wat bekend is vir pragtige reservoirs en mere waar besoekers visvang, bootry en ontspan. Gaste kan die stad se museum besoek, lekker langs die meer piekniekhou, of na hartelus inkopies by Northmead Square of Lakeside Shopping Mall doen.
Verblyf by Gracia de Dios is met elegansie, gerief en styl in gedagte ontwerp en bied 'n rustige wegbreek. Die eenhede sluit die standaard-gastekamers en 'n luukse suite in. Geriewe in die kamer sluit klimaatbeheer, gratis WiFi, 'n TV en 'n haardroër in. Elke gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die luukse suite beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad. Elke eenheid het 'n privaat stoep met 'n asemrowende uitsig oor die groen landskap.
Spa-ervarings by Gracia de Dios kombineer outentieke en doeltreffende behandelings in 'n ruimte waar gaste alleen of saam met ander kan ontspan. Die spa bied 'n hele rits gesondheids- en skoonheidsbehandelinge deur gekwalifiseerde terapeute.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
- Gaste dink Gracia de Dios het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang