Gracias Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki Street, Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gracias Guest House is in Potchefstroom op 'n klein landgoed net 1,5 km vanaf die Universiteit van Noordwes geleë. Die gastehuis bied 'n rustige plaasatmosfeer met tarentale wat vry rondloop.
Verblyf by Gracias Gastehuis bestaan uit 3 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n dubbel- en óf enkelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met stort, asook alle kamers, het TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmers en yskassies. Die selfsorg-eenhede beskik elk oor 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n klein sitarea.
'n Konferensielokaal vir 50 afgevaardigdes en 'n koffiewinkel op die perseel is by Gracias Guest House beskikbaar. 'n Heerlike ontbyt word by die gastehuis bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Thabo Mbeki Street, Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Gaste dink Gracias Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki Street, Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2522, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang