Successfully reported
+46

Gracias Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Street, Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gracias Gastehuis is op 'n kleinhoewe in Potchefstroom, sowat 1,5 km vanaf die Noordwes-Universiteit geleë. Die gastehuis bied 'n rustige plaasatmosfeer waar tarentale vrylik rondbeweeg.

Gracias het 3 kamer-kategorieë waarvan elke kamer stylvol ingerig is. Elke kamer het dubbel- of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en yskassies. Die selfsorg-eenhede het 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n klein sitarea.

'n Konferensiekamer vir 50 afgevaardigdes en 'n koffiewinkel op die perseel van Gracias Gastehuis beskikbaar. 'n Smullekker ontbyt word by dié gastehuis bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Esme G
5.0
Heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Naby alles.
Sep 2025
Charmaine M
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut so lekker. Dit was regtig so mooi, netjies en skoon. Verwelkoming baie vriendelik. Gasvryheid is ongelooflik mooi.
Sep 2025
Pieter K
Saam met vriende
5.0
Goeie ligging en bekostigbaar. Skoon, veilige, ruim akkommodasie. Dit beslis aanbeveel.
Aug 2025
Liesel M
Gesin met tieners
5.0
Skoon, veilig, waarde vir geld. Dit was baie skoon en waarde vir geld. Naby aan alles, diens was uitstekend en die ontbyt was goedkoop en vreeslik lek...
Sien meer
Mrt 2025
Shani D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, gesellig, netjies & veilig. Gracias is 'n baie netjiese en gerieflike gastehuis. Dis ideaal vir 2 persone en selfs vir groter groepe. Meest...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki Street, Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink Gracias Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Street, Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmJhNWM4LWE5Y2QtNDcxNi04YjZjLTlkZjBjNDg2MTBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Thabo Mbeki Street Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park 2522 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.68244931233 27.103307694197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang