Successfully reported

Gracie's Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld en goeie ligging. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hartlike ontvangs, netjiese verblyf en buigsame gasvrou. Grace het ons van die eerste oomblik af tuis laat voel met haar hartlike ontvangs. Die eenheid is goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Alles was netjies en silwerskoon. Ons het heerlik gebly. Wat vir ons besonders uitgestaan het, was Grace se bereidheid om ons verblyf aan te pas weens onvoorsiene omstandighede. Haar empatie en buigsaamheid het ons diep geraak, en ons is opreg dankbaar daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
Gracie's Cottage
Hi Koos, was absoluut geen probleem nie, help graag. Julle is baie welkom en dankie vir die lieflike resensie.

Helen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Charming cottage and lovely host. We will definitely be back. A lovely stay with a most gracious host. The cottage was lovely. Our only criticism, if one could call it that, is that the kitchen needs a couple more frying pans and bigger pots. We do like to do our own cooking, so the pots and pans were rather limiting. Other than that, it was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
Gracie's Cottage
Hi Helen Thank you for your input; we will definitely look into it.

Sinest J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die plekkie om te wees in Clarens – naby alles en heerlik privaat. Gracies is ’n absolute juweel in Clarens! Alles wat jy nodig mag hê, is net ’n paar tree weg, en die plek is heerlik privaat – perfek om werklik te ontspan. Ek sal dit sonder twyfel weer besoek en beveel dit met oorgawe aan vir enige iemand wat ’n lekker wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Absoluut die moeite werd. Lekker privaat. Heerlik ingerig. Naby staproetes. Dit alles in ag geneem, het ek vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grace
Gracie's Cottage
Dankie Emile, jy is welkom om weer te kuier.

Marjolein S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Cosy, well-appointed cottage in the heart of Clarens. Cosy little cottage, well situated to explore Clarens (the town and the surrounding walking paths). The cottage had everything we needed and more! Can highly recommend to anyone wanting to self-cater and enjoy a get-away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely, relaxed and comfortable stay. Lovely stay. Grace was a very attentive hostess and the cottage was really cosy, with a proper fireplace, which was great for the cold nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende diens in 'n pragtige blyplek met alles wat jou hart begeer! Uitstekende diens in 'n pragtige blyplek met alles wat jou hart begeer, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful, relaxing and then to top it all we had the lovely Grace to host us! Gracie's cottage is clean, has all the necessary amenities and is well located close enough to the centre of town and even closer to the trail hikes my wife and I enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ruim en skoon kothuis en baie om te doen in en om Clarens. Baie lekker gebly. Skoon, netjies, ruim. Professionele en warm ontvangs deur eienares en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d51471632b0121ecb3706a4a1604210492b3cfa567370e68d042a938939f0bb320abeeb6f5b3a4fa98bdbe477302c597f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 19 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520891687743 28.414405363824
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang