Successfully reported
+25

Gracie's Cottage

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 R867 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gracie's Cottage is 'n smaakvol versierde selfsorgeenheid in die rustige dorp Clarens in die Oos-Vrystaat. Die dorp skuil aan die voet van die Horebberg en dis minder as 'n halfuur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea en die slaapkamer lei elkeen na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die uitsig oor die tuin aanskou. Die kothuis is naby verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en goeie ligging. Baie lekker en rustig.
Sep 2025
Koos F
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike ontvangs, netjiese verblyf en buigsame gasvrou. Grace het ons van die eerste oomblik af tuis laat voel met haar hartlike ontvangs. Die eenhei...
Sien meer
Aug 2025
Helen B
Saam met lewensmaat
5.0
Charming cottage and lovely host. We will definitely be back. A lovely stay with a most gracious host. The cottage was lovely. Our only...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sinest J
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie om te wees in Clarens – naby alles en heerlik privaat. Gracies is ’n absolute juweel in Clarens! Alles wat jy nodig mag hê, is net ’n paar...
Sien meer
Aug 2025
Emile T
5.0
Absoluut die moeite werd. Lekker privaat. Heerlik ingerig. Naby staproetes. Dit alles in ag geneem, het ek vreeslik lekker gebly.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 19 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Gracie's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 867
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d51471632b0121ecb3706a4a1604210492b3cfa567370e68d042a938939f0bb320abeeb6f5b3a4fa98bdbe477302c597f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 19 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520891687743 28.414405363824
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang