Successfully reported
+79

Gracious Lodge Events and Conference

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 91 End Street, Mooifontein, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Vanaf R862 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gracious Lodge Events and Conference bied B&B en is in die dorpie Burgersfort geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die area se besienswaardighede kan verken.

Verblyf by Gracious Lodge Events and Conference bestaan uit 17 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer het toegang tot 'n privaat of gedeelde badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis spog ook met 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n braai-area en 'n swembad. Konferensiegeriewe kan gehuur word vir besigheidsvergaderings of spesiale geleenthede soos 'n troue. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gracious Lodge Events and Conference is ongeveer 57,5 km vanaf die dorpie Lydenburg geleë, en 1 tot 2 uur se ry vanaf die Blyderiviercanyon en ander natuur- en wildreservate.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gracious Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 91 End Street, Mooifontein, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Gaste dink Gracious Lodge Events and Conference het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 862
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 862
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 862
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 91 End Street, Mooifontein, Burgersfort, 1150, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAklNxSDp1LUwkvb9sqt8cxP2VgX8chLsul0TBCADzMXelvQLRvN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R862 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 91 End Street Mooifontein 1150 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -24.672252 30.331741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang