Grange Gardens Hotel
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Innes Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grange Gardens Hotel is in die stad Durban geleë, net 1,4 km vanaf Kings Park-stadion. Die hotel spog met 'n buiteswembad wat die hele jaar deur oopmaak, asook 'n sonterras met uitsigte oor die stad. Gaste het toegang tot privaat parkeerplek op die perseel.
Verblyf word gebied in 10 standaardkamers, 16 luukse kamers en 7 gesinskamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV en sekere kamers het elkeen 'n sitarea om in te ontspan na 'n besige dag. Elke kamer het ook 'n privaat badkamer. Die hotel bied 'n 24-uur-onthaal en gratis WiFi.
Besienswaardighede en geriewe in die area sluit Kings Park Atletiekstadion, Moses Mabhida-stadion, uShaka Marine World en Suncoast Casino in. King Shaka Internasionale Lughawe is 30 km van die hotel af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Sidney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27 Innes Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Grange Gardens Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Innes Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang