Granite View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Abalone Street, Sandy Pont Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Granite View is 'n pragtige vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf op die Sandy Point Beach Estate in St. Helenabaai bied. Die huis is net 'n entjie se stap vanaf die strand en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die omgewing.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, handdoeke en komberse. Gaste deel 2 badkamers, waarvan een 'n stort het en die ander een 'n bad en 'n stort. Sommige van die slaapkamers lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof, gasoond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ingeboude kaggel wat ook as 'n braai-area dien. Die huis lei na 'n lieflike stoep met 'n Jacuzzi en dit lei na 'n boma. Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar, wat ook as 'n waskamer en stoorplek vir fietse en visstokke dien.
St. Helenabaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite. Besoekers kan die winkelsentrums, hardewarewinkels, gehalte-slaghuise, gewilde vis-en-skyfieswinkels by die hawe, kroeë, restaurante, kafees, kunsuitstallings en voëlkykgeleenthede in die omgewing besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Abalone Street, Sandy Pont Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Granite View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Abalone Street, Sandy Pont Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang