Successfully reported
+35

Granny Mouse Country House & Spa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Old Main Road, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 371 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Granny Mouse Country House & Spa is in die skilderagtige KwaZulu-Natalse Middellande aan die voetheuwels van die uKhahlamba-Drakensberge, een van Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede, geleë. Dit bied verblyf so oulik as wat die naam van die hotel aandui. Ouwêreldse sjarme, ingebed in die fondamente van die hotel, komplementeer die landelike atmosfeer en moderne gerief van die kamers en lokale.

Verblyf bestaan uit Tuinkamers wat na die tuine kyk, Deluxe Kamers wat uitkyk oor die Leeurivier en Deluxe Suites wat uitsigte oor die Leeurivier vanaf hoeksitkamers bied asook panoramiese uitsigte vanaf die badvenster.

Hierdie elegante hotel het 2 bekroonde restaurante met sjefs wat bekend is vir die skep van paringspyskaarte wat in die intieme omgewing van die wynkelder of in een van die restaurante bedien kan word. Die aand word afgesluit in die sigaarsitkamer wat 'n reputasie verwerf vir sy enkelmout en reeks sigare.

Die spa bied behandelings vir alle voorkeure. Gaste sal bederf word met 'n volledige reeks masseer- en skoonheidsbehandelings, Jacuzzi en hidroterapie asook 'n stoomkamer. Die spa-span bied ook die perfekte oplossing vir 'n spesiale dag of geleentheid aangesien hulle grimering vir spesiale geleenthede doen.

Troues en konferensies is deel van wat Granny Mouse Hotel & Spa bied. Spyseniering vir groepe van tot 120 mense. Die kapel en onthaallokaal, wat oor die Caversham-vallei uitkyk, het sitplek vir tot 120 gaste en is geseën met panoramiese uitsigte wat eie is aan die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leigh B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, relaxing, welcoming. We loved our stay! Room was cosy and breakfast was delicious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ria R
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek. Die ontbyt en aandete was van die hoogste gehalte. Het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige plek.
Okt 2024
Cherie G
Saam met vriende
5.0
Granny Mouse Country House is ʼn sprokies plek! Het vreeslik lekker gebly hier.
Jun 2024
Vera R
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike gasvryheid in koue Engelse reënweer. Die verblyf was uit die boonste rakke, koninggrootte bed het heerlik geslaap, maar wat my werklik beïndr...
Sien meer
Apr 2024
Geoffrey P
Saam met lewensmaat
4.8
Brilliant. Excellent as per usual!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R103 Old Main Road, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Granny Mouse Country House & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 371
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 371
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 371
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Old Main Road, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5OTc1Yjg4LWRjOTQtNGNmMS04ZDBlLTQ3NTFlNzZhMmJjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 371 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 R103 Old Main Road Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.422911097699 30.096901059151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang