Successfully reported
+8

Grants Hill Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Olivier Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grants Hill Cottage bied gerieflike oornagverblyf op die gasheer se perseel in Bloemfontein. Die eiendom is binne maklike bereik van winkelsentrums, skole en besienswaardighede in die omgewing.

Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Verder beskik die eenheid oor 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV met DStv en 'n privaat patio met 'n sitarea buite. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Olivier Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Grants Hill Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Olivier Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30b777b40353a7684d4f49eade2a6f2c8511f78941669269e22e44c364e06f23cf69fe5525167832ee7213b689f23c61da71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Olivier Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0891815 26.223517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang