Successfully reported
+30

Grants Hill Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grants Hill Inn is aan die voet van Grants Hill in Bloemfontein, en bied rustige verblyf omring deur lowerryke tuine. Die gastehuis is 1,6 km vanaf Oliewenhuis Kunsgalery en is naby besienswaardighede en geriewe in die area.

Verblyf word in suites met lugversorging gebied, elkeen het koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Die kamers het ook gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n TV met Netflix en Showmax. Daar is ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad met sitareas, braaigeriewe en 'n aangewese piekniekarea in.

Ons respekteer en neem alle gaste inag en daaroor is ons streng op die bogenoemde reelings.

Vir gaste wat in plaaslike besienswaardighede belangstel, is Boyden Observatory 26 km ver en Preller Square 1,3 km ver. Die naaste lughawe is Bram Fischer Internasionale Lughawe, wat 12 km vanaf Grants Hill Inn is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christiaan S
Besigheidsreis
5.0
Pragtig. Baie netjies en skoon.
Aug 2025
Lizelle V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik en gasvry. Vriendelik ontvang. Kamers is netjies met alles wat nodig is. Lekker naby aan skole geleë in die noorde van die stad.
Aug 2025
Pieter H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs deur die eienaar self en veilig. Met ontvangs al welkom gevoel, baie netjies, skoon en veilig.
Jun 2025
Louise L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike Vrystaat gasvryheid. Absolute waarde vir geld. Heerlike verblyf en puik waarde vir geld.
Apr 2025
Trevor I
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, secure in a natural environment. Quiet, safe, close to shopping centres and restaurants. Lots of birds around as we were close t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Franco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 63 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Grants Hill Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8839d85503db33e2ca6131fed192628ead3fb7240b3a4daeb6c28f9a09ccc0dc2b71ea1f05b357981f16e93d3fa9d5fc87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 63 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -29.095676296579 26.216865777969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang