Successfully reported

Graskop Harries Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Alex V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Was a great getaway. Was the perfect stay. We stayed over for the motocross race happening in Pilgrims Rest and it was perfect, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

100%. Amazing! It was so comfortable, clean, and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Stil en rustig. Dit was aangenaam, skoon, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karabo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

We got the best treatment. The place was great and the weather was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pragtige plek. Uitstekende woonplek met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruve B
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Lekker verblyf in Graskop. Baie vriendelike mense. Die huis is vreemd uitgelê, maar ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Friedrich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Baie netjiese akkommodasie in 'n beperkte erf maar mooi tuine met hoë heinings om, en sekuriteit wat snags aangeskakel word. Drie netjiese slaapkamers (2 en suite), met al die selfsorg benodigdhede en alles wat jy kan geniet. Selfs 2 TV's (ons gebruik hulle nie, maar was in werkende toestand). Baie sentraal, maar weg van die middedorp se lawaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Amazing! Perfekte plek om as basis te gebruik wanneer jy die Panorama roete doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Niekerk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Netjies. Veilig. Rustig en stil. Negatief: Sitkamer apart van huis. Een kamer stap deur ander kamer na badkamer. Positief: Pragtige stil, veilige huis. Beddens goeie matrasse en linne. Heerlike, goed toegeruste kombuis. Pragtige tuine. Gemaklike stoepmeubels. Baie en heerlike koffie. Vir seker 'n aangename tuiste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Lekker Kothuis is gerieflik en goed in gerig

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 590
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 590
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 590
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Richardson Avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTRhMDMyLTAzZTItNDVlMi1hZmNhLThjOTVhMWNlMjE1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 2 Richardson Avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.933454 30.845806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang