Graskop Harries Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Richardson Avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R2 590 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Graskop Harries Cottage is 'n lieflike en huislike selfsorgkothuis in die dorpie Graskop op die Panorama-roete.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en eetarea, 'n sitkamer en 'n patio. Die slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, en 'n mikrogolfoond in. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met satellietkanale. Daar is wi-fi beskikbaar.
Die patio bied buitemeubels en weber-braaigeriewe word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dié kothuis deel 'n eiendom en is oorkant die hoofhuis. Die hoofhuis word net af en toe deur die eienaars gebruik. Die kothuis is in 'n malariavrye area.
'n Minimum verblyf van twee nagte oor 'n naweek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Richardson Avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Graskop Harries Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Richardson Avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang