Successfully reported
+10

Graskop Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Claredon Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Graskop Self Catering is 'n selfsorg-eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in Graskop, Mpumalanga. Die eiendom is 'n ideale basis vanwaar jy die verskeie besienswaardighede in die Laeveld kan verken.

Dié knus selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die eenheid bied 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en toebehore om te gebruik.

Binne die eenheid is daar 'n sitarea waar gaste op die rusbank kan ontspan en die gratis WiFi kan geniet, TV kyk of die ingeboude braaigeriewe kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie.

Graskop Selfsorg is op die rand van die Drakensberg-platorand geleë en is binne 10 km vanaf die Blyderivier Canyon Natuurreservaat en 11 km vanaf Lissabon-waterval.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Steve D
5.0
Excellent, highly recommend. Unusual to find a beach house so far from the sea. Friendly hosts, convenient location, spotlessly clean, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Letitia V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Dit was so mooi en so 'n lekker plekkie.
Mei 2025
Annekie Y
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n lieflike ervaring gehad. Beste gasvrou en gasheer. Baie veilig gevoel. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2025
Jacqueline Tiffany W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect, and extremely welcoming and would love to come again! Perfect getaway for a fur baby destination, fully accommodating and very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Christelle S
5.0
Baie oulik en goeie plekke om te besoek. Baie oulik en gerieflik. Baie vriendelike mense. Beslis 'a home away from home'.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Claredon Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Graskop Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Claredon Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2151fd943065c92eae42a356eac89956cf11795d1340b2d0aba44f61eb51bea9d49d25ee4d9cee89dc7b0df5f3c1b122092e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 43 Claredon Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.933059108781 30.836571713493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang