Successfully reported
+36

Graspan N12 Gasteplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Graspan Suid 172, N12, Belmont, 8390, Noord-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Graspan N12 Gasteplaas is 'n pragtige plaas in Belmont in die Noord-Kaap. Die plaas spog met natuurlike uitsigte en is ideaal vir 'n gesin, vriende of 'n paartjie se wegbreek.

Die plaas bied verskillende akkommodasietipes, insluitend die hoofgesinsplaashuis en 2 rustieke kothuise. Al die eenhede het hul eie badkamers, en vars linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster, ketel, en alle nodige breekware en kookgerei. Die eenhede is toegerus met slim-TV's, WiFi en stromingsdienste vir gaste se vermaak.

Met pragtige uitsigte, tuin- en patio-areas, braai-areas en plaasroetes, is Graspan N12 Gasteplaas 'n perfekte keuse vir 'n vakansie omring deur die natuur.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Ligging

  • Plaas Graspan Suid 172, N12, Belmont, 8390, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Graspan Suid 172, N12, Belmont, 8390, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe908d184d6dd9772126bffe1c0a63a7125f8d4d0d43059e3c18dd257843c018a2b608e66aa002e8c943496095cdbffa1ba74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense Plaas Graspan Suid 172 N12 8390 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.341205638289 24.410287734458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang