Successfully reported
+19

Graysons Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Du Plessis Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Graysons Place bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Humansdorp en is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek van die stad se gewoel.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbel- en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n aparte eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Boonop is daar 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe buite beskikbaar asook 'n toesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie eiendom is naby talle winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

petro Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 53 Du Plessis Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Du Plessis Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b153c9389f3e7140695418592ad60554fb78f24a142feade49032ff621b324e4ac2bf2e65c533b1e582dc9f83f8cdd2c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 2 53 Du Plessis Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -34.029759755479 24.779900419049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang