Successfully reported

Grazia's Luxury Overnight Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Peet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Besonder netjies, skoon en modern. Perfekte inval, slaap en ry verblyf. Puik verblyf! Sal vir seker weer oorbly as ek daai rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld, veilig, baie mooi modern oorslaap verblyf. Heerlik gemaklik, Lelanie was vriendelik en altyd dadelik beskikbaar, die kamers was lekker groot en baie luuks en modern. Ons het laat aangekom, en sy het gesorg vir melk vir 'n heerlike koppie koffie, self beskuit en water in die yskas. Als het 100% gewerk en ons sal beslis weer by haar aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Dankie vir die pragtige resensie, julle pragtige sal altyd welkom wees by Grazia.

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome. Lovely host. Rooms were very clean and comfortable. Super enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Thank you, Andre. So glad you enjoyed your stay.

Lindi E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Value for money, great service, excellent facilities! Fantastic! We will recommend them to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Thank you for the recommendation, Lindi. Looking forward to hosting you again.

Keithan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Peaceful. Neat and quiet, good security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandré O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustige plekkie. Ons het baie lekker gebly, is baie vriendelik en professioneel, ek sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ankia J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie goeie waarde vir die prys. Baie lekker gebly! Baie netjies, baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther/pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Alles het goed verloop. Baie goed. Alles het glad verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag
4.8
Jan 2025

Gerieflik ingerig en stil. Alles in topgehalte toegerus. Het heerlik oornag. Vriendelik ontvang. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Lindley Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d527f1be6742b444679a47b547ca9113f612b14cf0fb7462bc598a4b610d4c86a1ac9f77bff5e7b6d75152078e3e913165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 38 Lindley Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.275295681571 29.133956081619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang