Successfully reported

Green Cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Sonja G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Puik, netjies, lieflik. Die plekkie is in puik en netjies kondisie. Die plek is smaakvol en duursaam gedekoreer. Ons sal definitief weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Brilliant. It was delightful and perfect for a couple or two friends. Compact but neat and clean. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olaf
Green Cottage
Hi Bernice, thanks so much for your review and glad you enjoyed your stay. We look forward to having you return soon.

Heide A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Home on business. Beautiful cottage and everything you need when travelling for business. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Serene and peaceful. It was a lovely quiet stay with great accommodation. My only complaint would be the water pressure in the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Olaf
Green Cottage
Thanks Jolene for your great review. We have changed the shower rose from a big rain shower to a smaller adjustable shower rose.

Kobus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Baie lekker gebly. Hierdie plekkie het alles wat benodig word en is baie netjies en luuks.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Baie goed toegerus: alles wat ons nodig gehad het. Netjies opgeknap. Baie aangename verblyf. Was verras met die plek. Kan aanbeveel vir naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Olaf
Green Cottage
Dankie Tinus en ons is gelukkig julle het die verblyf geniet

Adri K
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Oor die algemeen baie lekker. Beddens baie gerieflik. Dit was lekker, behalwe dat daar 'n groot kragonderbreking was wat niemand kon voorsien nie. Die gasheer het vir ons die kragopwekker in die aand aangesit. Ons het baie vroeg gery, maar toe was daar geen krag nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Olaf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 935
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 935
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Troutwaters Agricultural Holdings, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c804948dfc3e28e150a75a6175b2edcef871849dfaaf2d0b483625255bea970347d5dd26463805cb4f0d83b93194d987f2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R71 Troutwaters Agricultural Holdings 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.902076742285 29.991053297856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang