Successfully reported
+9

Green Door

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Freesia Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Door is 'n lieflike ateljeewoonstel in Caledon en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek. Die woonstel kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg en is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het 'n etenstafel, 'n TV met DStv en 'n braai-area.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek van die straat af geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Freesia Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Door het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Freesia Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49e2212a93d51ac2874bdd3085ffbd6a3b830c2857d66bc9163cd570762a28f11b2606a3a6d7ff5c58d4e6e2201878a330a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Freesia Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2287792 19.4321162
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang