Successfully reported
+39

Gariep Inn

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gariep Inn is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek aan 63 gaste. Elke kothuis beskik oor lugversorging, 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Superior oornag-eenhede beskik oor lugversorging en 'n yskassie en die Standaard-oornag-eenhede is toegerus met 'n verwarmer, 'n waaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en Tjailatyd-restaurant geleë. Gaste kan 'n bootvaart neem om die Gariepdamwal van nader te bekyk of 'n vaart diep in die grootste dam in Suid-Afrika onderneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1686 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Cynthia S
Saam met lewensmaat
5.0
Very happy with our choice. Perfect for our overnight stop on our way to Gauteng. Very clean and easy to find. We had a great supper at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Amanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, veilig en vreedsaam. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilige oornagplek. Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.
Okt 2025
Leandra C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was a pleasure staying at Gariep Inn. Monica was wonderful to deal with. The rooms were clean, the food was amazing. Overal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Piet V
5.0
Verken die dam en omgewing. Baie beslis 'n plek om aan te beveel, baie lekker gekuier.
Sep 2025
Alta D
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd goed. Die was ons 3de keer by Gariep Inn en elke keer was fantasties! Kamers is skoon en gerieflik. Parkering is veilig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1686

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1686 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang