Successfully reported

Green Hollow

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Fiona H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Will definitely go again. Although it was a short stay, everything was perfect. We felt welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherry S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Memorable stay. Very comfortable, well equipped flat, ideal for us. Very central and safe. Loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf. Klein woonstel met genoeg ruimte en alles wat jy nodig het. Sentraal geleë was dit maklik om by alles uit te kom wat ons wou sien en doen. Gasvrou is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla & Noble C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Aangenaam, sentraal, netjies. Ons het ’n baie aangename tyd gehad in hierdie knus tuinwoonstel in Knysna. Die eenheid was uiters netjies en goed toegerus, met baie aandag aan klein besonderhede wat dit ekstra spesiaal gemaak het – van ordentlike koffie en heerlike koekies tot vars linne en ’n gemaklike bed. Die ligging is rustig en sentraal, en dit was duidelik dat die gashere trots is op hul plek. Hulle was vriendelik en behulpsaam, en selfs al kon ons hulle soms deur die muur of die kombuisvenstertjie hoor, het dit nooit werklik ons ervaring gesteur nie. Die enigste klein uitdaging was die gasgeyser – dit neem ’n bietjie oefening om reg te kry, en as jy per ongeluk daaraan stamp, verander die temperatuur baie vinnig. Ons sal hierdie tuinwoonstel beslis aanbeveel vir enigeen wat op soek is na ’n skoon, goed versorgde en bekostigbare plekkie om in Knysna te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies, rustig, waarde vir jou geld. Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing. Baie mooi, baie netjies en skoon. Lekker parkeerarea. Naby geleë aan winkels. Wat foto's wys is wat jy kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

A place to be. It’s good and suitable for a small family, with a wonderful, very spacious, and comfortable environment. Clean and neat. All you need is close enough to town and attractions so you don’t spend all your time driving. Waterfront, Heads, Thesen Island, driving distance to elephant park. The host was warm and welcoming. Unlimited WiFi and different TV options for younger kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Rustig en netjies. Baie goed ontvang. Ek het lekker oornag, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Great. Everything was as shown in the pictures. Ideally located for the Oyster Festival. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netjies, gemaklik, naby die Knysna Heads. Ons het baie lekker gebly. Was netjies en die kombuisie was goed toegerus. Dis alles wat jy nodig het vir 'n aand se oornag. Daar is selfs Disney+ en Netflix. Kry die Disney+ wagwoord as jy dit wil kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kamdebo, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACXw83CwPXVIlZIrERbuh0NlSLFOL3Cui7xp4yE4z1Bly56w3As?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 36 5 1 5 14 Kamdebo Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03905 23.06897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang