Green Hollow
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 Kamdebo, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
            Green Hollow is 'n selfsorgwoonstel in Old Place, Knysna. Dit is die ideale plek vir paartjies of sakereisigers. 
Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, 'n slaaparea, 'n eetarea en 'n en suite-badkamer. Die aparte kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea is toegerus met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir slegs kinders. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-slim-TV met Netflix. 
Slegs 2 km vanaf Knysna-strandmeer en 8 km vanaf die bekende Knysna-koppe. Die eiendom is 10 km vanaf Knysna-woud. 
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Kamdebo, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Green Hollow het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 Kamdebo, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang