Green Kalahari Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Hummel Street, Oosterville, Upington, 8800, Noord-Kaap
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is geleë in Oosterville, Upington, Noord-Kaap. Perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, naby 'n verskeidenheid geriewe en vermaak.
Akkommodasie bestaan uit 5 slaapkamers. Hierdie kamers is smaakvol versier en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit in hierdie kamers sluit in 'n lessenaar, lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, handdoeke, toiletware, sowel as 'n haardroër. Elke kamer het DStv met alle sportkanale, gratis WiFi, en 'n privaat patio en ingang. Die gastehuis is omhein, en daar is genoeg parkering beskikbaar.
Green Kalahari Guesthouse is naby talle privaat mediese fasiliteite, skole en die Kalahari Mall, sowel as museums, 'n wildpark en Desert Palace Hotel & Casino, waar gholf ook beskikbaar is om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 14 Hummel Street, Oosterville, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Green Kalahari Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Hummel Street, Oosterville, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang