Successfully reported

Green Lantern Inn Hotel and Gardens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Frances W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wonderful local charm. From the outside it looks a bit worn down, but once inside, the charm of this place takes over and we had a wonderful overnight stopover from Bloem to Drakensberg. Food was very good and the local pub with its visiting donkey was a hit. Gorgeous gardens to relax in and safe parking for vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nostalgie, lekker ontspanne atmosfeer, voel tuis, iets vir almal, skoon & netjies. Die nostalgie en ontspanne atmosfeer het ons baie tuis laat voel. Daar's iets vir almal om gelukkig en tevrede te voel alhoewel die hotel wat in die laat 1800's tot stand gebring is en baie van die historiese artefakte en geskiedenis gehoue gebly het. Oud en jonk geniet die daaglikse besoek wat die donkie in die kroeg aflê. Alles was skoon en netjies. Hierdie was meer as net 'n plekkie om te oornag en dis 'n jammerte dat soveel mense verbyry na hul eindbestemming sonder om hierdie juweel te ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag
5.0
Sep 2025

Comfortable and enjoyable. We really enjoyed relaxing in the garden and reading the interesting history of the hotel. The room was comfortable and our meals were delicious. We enjoyed our drinks in the lounge next to a fire. The staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Knus en gesellig. Verblyf was gesellig met goeie diens, waarde vir geld en goeie kos. Romantiese outydse hoofgebou en meubels en lekker kaggels in die eetsaal en kroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selenta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte oornag ts Pretoria en KZN met soveel karakter! Alex en Landie was so gasvry, hulpvaardig, professioneel, vriendelik en entertaining. Dit was 'n baie spesiale ervaring om 'n klein bietjie van die hotel se geskiedenis te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Howard E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Unique and unforgettable. Well received, great atmosphere, lots of history, everything worked. Great stopover between Ballito and Limpopo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike verrassing vol pret. Lekker kos. Oh my word. Ons het heerlik gebly. Ek was olik, maar niks was te veel moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
1 nag
5.0
Apr 2025

Hospitable, quaint, worth experiencing. The inn was beautiful and quaint, with lovely furniture pieces all over. I was travelling with my daughter; we felt safe and taken care of. The food was great, the tequila almost cold and the company from the locals even better! The next day we were travelling to Underberg, and the N3 was closed - the inn staff assisted us in getting a better alternative route. We are definitely going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was absoluut awesome, sal enige tyd weer daar tuisgaan. Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie laat geaarriveer en tog is ons met vriendelikheid ontvang. Pragtige en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die outydse swier en moderne fasiliteite maak dit gerieflik en lekker. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Ons het so lekker gebly. Vriendelike en passievolle eienaars en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 93 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Wragg Street, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80fec166a5c135d021f4925063b66e1e624c60af42fd5541942cb747c33e493516c915eede613e58bcdbdbf0922b2719ec3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 7 Wragg Street Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.374350947283 29.38005656004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang