Successfully reported
+84

Green Lantern Inn Hotel and Gardens

  • Kapasiteit: 93 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Wragg Street, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Green Lantern Inn Hotel and Gardens is 'n unieke, geskiedkundige hotel in die bekoorlike dorpie Van Reenen in KwaZulu-Natal, wat dit die perfekte oornagplek maak vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek. Dit word omring deur pragtige tuine. Gaste kan gaste hul vakansie begin met 'n tuisgemaakte ete en 'n warm bed, 'n paar dae spandeer om die skilderagtige oostelike Drakensberge te verken, of hul reis breek met 'n ontbyt of middagete in die 100-jarige restaurant en kroeg.

Die hotel bied verblyf in gerieflike kamers vir paartjies of gesinne. Die Couple, Twin en Family Rooms en eenhede is in die hotel of die lieflike tuine en het lugversorging en gemaklike beddens. Linne en badhanddoeke, gratis toiletware, daaglikse skoonmaak en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. 'n Ekstra bed of matras en 'n kinderbedjie of -stoel is met vooraf reëlings beskikbaar. Die troeteldiervriendelike, semi-selfsorg-chalets het 'n privaat omheinde tuin vir klein tot kniehoogte honde, met 'n stoep en braai-area.

Parkeerplek word onder 'n motorafdak agter 'n elektriese hek voorsien. Gaste kan alle hotelgeriewe geniet, soos WiFi en 'n speletjieskamer met snoeker, swembad, tafelvoetbal, veerpyltjiebord en tafeltennis. Die tuin het 'n speelgrond vir kinders, 'n diereplaas en 'n swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Frances W
Gesin met tieners
5.0
Wonderful local charm. From the outside it looks a bit worn down, but once inside, the charm of this place takes over and we had a wond...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Margaret J
Saam met lewensmaat
5.0
Nostalgie, lekker ontspanne atmosfeer, voel tuis, iets vir almal, skoon & netjies. Die nostalgie en ontspanne atmosfeer het ons baie tuis laat voel. D...
Sien meer
Sep 2025
Jan V
5.0
Comfortable and enjoyable. We really enjoyed relaxing in the garden and reading the interesting history of the hotel. The room was comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jan K
Saam met lewensmaat
5.0
Knus en gesellig. Verblyf was gesellig met goeie diens, waarde vir geld en goeie kos. Romantiese outydse hoofgebou en meubels en lekker kaggels in die...
Sien meer
Jun 2025
Selenta D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag ts Pretoria en KZN met soveel karakter! Alex en Landie was so gasvry, hulpvaardig, professioneel, vriendelik en entertaining. Dit was ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Wragg Street, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Green Lantern Inn Hotel and Gardens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 93 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Wragg Street, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80fec166a5c135d021f4925063b66e1e624c60af42fd5541942cb747c33e493516c915eede613e58bcdbdbf0922b2719ec3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 7 Wragg Street Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.374350947283 29.38005656004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang