Successfully reported
+9

Green Olive Residences

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kloof Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Green Olive Residences is in Bethlehem geleë, 'n groot dorp in die Vrystaat provinsie van Suid-Afrika wat in die stil woonbuurt Eureka geleë is.

Verblyf is beskikbaar in gastesuites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en elkeen is individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 Kloof Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Green Olive Residences het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kloof Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af038f4ad5159b70454d093004aa1e0dfe0c42a3739b8d99c756b0191f9bc1e85ab68cc2699ba62fefb68582243a8c24c37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 16 Kloof Street Eureka 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.242648339362 28.303962465615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang