Successfully reported
+15

Green Thumb Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Bloemfontein, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R1 890 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Green Thumb Guest Farm is op 'n werkende plaas net 17 km vanaf Ermelo geleë.

Die eenheid beskik oor 3 slaapareas waarvan 1 'n solder is. Die hoofslaaparea het 'n dubbelbed. Die solder het 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die huis beskik ook oor braaigeriewe.

Hengel-entoesiaste is welkom om 'n lyn te gooi tydens hul verblyf in een van 4 damme op die plaas. Gaste kan lang staptogte in die veld maak of die voëllewe op die plaas dophou.

Die plaas is ideaal geleë op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland en KwaZulu-Natal. Ons is 16 km vanaf Smitsfield, 15 km vanaf Kralingberg en 45 km vanaf Florence trou venue.

'n Skoonmaakdiens kan gereël word vir langer verblyf teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Clare S
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, fun, happy. Absolutely perfect, if you like a farm stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Lynette P
Saam met vriende
4.8
Enjoyable! Our stay was pleasant and comfortable. The cottage was rustic but well equipped. The host was friendly and helpful. The sett...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nicolaas D
Saam met vriende
4.8
Lekker. It was great, nice hosts and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Karlien T
Saam met lewensmaat
4.8
Kort oorslaap verblyf maar keurig en netjies. Pragtige plaas en baie gawe eienaars. Heerlike ruim en netjiese fasiliteit.
Mrt 2024
Lizelle C
4.0
Rustig en veilig. Lekker rustig gebly en gerus op die plaas. Huisie het als wat jy nodig sal hê.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Bloemfontein, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Green Thumb Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Bloemfontein, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf39a78ce4da32fc08255a0b7d8e826f7c64dcd9de1ea496ab8c11c848083efd7511a61efb99dafe91e4f55a5a70224a3aab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 5 mense 33 5 1 5 Farm Bloemfontein Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.419624196596 30.101490354658
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang