Successfully reported

Green Venus Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Deon L
1 nag
5.0
Okt 2025

Kamer goed toegerus en netjies. Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt geniet. Kamer goed toegerus en netjies. Het Sandra se geselsie geniet en die geskiedenis van Green Venus gehoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roseline M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Excellent place! I love it. I always come here every year! I don't go anywhere else to be honest. It has become our vacation home. It's clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize B
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlik gekuier in pragtige dorpie en die wilde perde gesien wat 'n bonus was. So heerlik gebly en Sandra is 'n fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leighanne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Comfortable, cosy and refreshing. Our stay was just so therapeutic, peaceful and restorative. The accommodation was comfortable and our host was charming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelie D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ontspannend. Lieflike omgewing. Heerlik gestap. Uitstekende restaurante. Ek het heerlik gebly, ontspan en verken. Die gastehuis is lieflik en sentraal geleë in Kaapsehoop. Veilige omgewing. Kaapsehoop is 'n pragtige dorpie. Vriendelik en gasvry. Restaurante is topklas. Staproetes was 'n wonderlike geleentheid om die bergagtige plantegroei en mooi van die omgewing self te ervaar. Interaksie met die perde was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Most enjoyable, quaint village with many surprises. Most enjoyable. Staff extremely friendly and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Green Venus Guest House
Thank you for your review, Trevor. Hope to see you soon again.

Lynne D
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

A wonderful place to stay. Our stay was perfect. Sandra was lovely. Will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Veronika O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goed. Absoluut 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anadia K
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlike, pragtige plek! Heerlik gebly, baie vriendelike gasvrou en skoonmakers. Alles is mooi skoon en netjies. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roseline M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent. The rooms were clean and comfy. I'm definitely going back there when I go to Mpumalanga. The best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Green Venus Guest House
Thank you for your visit. We look forward to the next one. Regards Sandra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Kruger Street, Kaapschehoop, 1295, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96ea46ba874c684c7d383750415ab4ac558823907b545e1c4735f0b51212aa136848a2b635439b2c2b1cc210f84b0d5a929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 106 Kruger Street Kaapschehoop 1295 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.591725663711 30.765728652478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang