Successfully reported
+22

Greenhouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Pontac Road, Sunward Park, Boksburg, 1470, Gauteng
  • Vanaf R985 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greenhouse is in 'n sekuriteitseenheid in Sunward Park, Boksburg, geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf met 'n kragopwekker. Die eenheid sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Hierdie knus eenheid bied 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, kombuis en badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en 'n privaat tuin met sitplek buite.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Pontac Road, Sunward Park, Boksburg, 1470, Gauteng
  • Gaste dink Greenhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 985
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 985
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 985
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Pontac Road, Sunward Park, Boksburg, 1470, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae3e7cca66de132ce7889e3ac5b483de42e39342ab042a7d73eff0b1a78ea4146faf0826b438b586ac46a1371c8d27c96fa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 15 Pontac Road Sunward Park 1470 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.256863084268 28.261334507619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang