Greenhouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Pontac Road, Sunward Park, Boksburg, 1470, Gauteng
- Vanaf R985 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greenhouse is in 'n veiligheidseenheid in Sunward Park, Boksburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n kragopwekker. Die eenheid word dus nie deur kragonderbrekings geraak nie en is die ideale opsie vir sake- en ontspanningsreisigers wat oornagverblyf soek.
Hierdie knus eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het die eenheid ook 'n TV met Netflix en 'n privaat tuin met buitesitplek.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 15 Pontac Road, Sunward Park, Boksburg, 1470, Gauteng
- Gaste dink Greenhouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Pontac Road, Sunward Park, Boksburg, 1470, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang