Greenhouse Cottage
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Jonkersberg Avenue, Klein Brak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greenhouse Cottage is 'n bekoorlike kothuis in Klein-Brakrivier, Mosselbaai en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van Kleinbrakstrand. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Hierdie artistieke kothuis bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer wat gemaklik tot 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die leefarea 'n rusbank vir kinders en 'n matras vir slegs kinders insluit. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike sitplek in wat na 'n onderdakstoep met sitplek buite oopmaak.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kyla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Jonkersberg Avenue, Klein Brak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenhouse Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Jonkersberg Avenue, Klein Brak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang