Successfully reported
+21

Greenhouse Cottage

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jonkersberg Avenue, Klein Brak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greenhouse Cottage is 'n bekoorlike kothuis in Klein-Brakrivier, Mosselbaai. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf naby Kleinbrakstrand. Hierdie kothuis is die ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié kunstige kothuis beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n slaapbank en 'n matras vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Dit lei na die onderdakstoep met sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Leefareas 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charlie H
5.0
Perfek. Ja, alles was netjies en in orde. Geriewe is perfek.
Sep 2025
Derek John F
Saam met vriende
5.0
Alles was verskaf. Fantasties, baie lekker.
Aug 2025
Dorette Z
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil met alles nodig. ‘n Juweel van ‘n plekkie! Alles wat mens nodig het, naby die strand, Mosselbaai, Groot Brak, Hartenbos en vele ander. ...
Sien meer
Jul 2025
Wilna D
5.0
Awesomeness. Die plekkie is stunning. Netjies. Baie stylvol. Pragtige artwork. Atmosfeer kalm. Net 'n lekkerte om op die stoep te sit. Tuin adorable. ...
Sien meer
Feb 2025
Damon F
Gesin met tieners
5.0
Cute cottage, friendly host. Highly recommended! We only stayed one night, but it was lovely. A small mix-up with the booking was quick...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kyla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Jonkersberg Avenue, Klein Brak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenhouse Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jonkersberg Avenue, Klein Brak River, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759d32efb82d6bede18e26cd9e7dd3840b78d72e80a426e4d78271e05902d8649c640d8eddb123a7cbcfea88f61ace9329ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Jonkersberg Avenue Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.079482618275 22.159421657347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang