Greenleaf Guestlodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Walter Sisulu Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greenleaf Guestlodge bied gerieflike verblyf in 'n luukse lodge in die bekoorlike lowerryke woonbuurt Universitas in Bloemfontein. Dit is net langs die N1 en bied maklike toegang tot hoofpaaie en groot besienswaardighede.
Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met geriewe en handgemaakte badkamerafwerkings, 'n tee- en koffieskinkbord, 'n TV en lugversorging.
Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in. Greenleaf Guestlodge bied ook geriewe vir funksies, konferensies, lokaalhuur en spyseniering.
Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot universiteite en skole, hospitale, winkelsentrums,, sportstadions, hofgeboue en staatsdepartemente. Die stad Bloemfontein staan bekend as 'die stad van rose' vanweë die oorvloed pragtige blomme en die jaarlikse roosfees wat hier gehou word. Die dorp bied 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 75 Walter Sisulu Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Greenleaf Guestlodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Walter Sisulu Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang