Successfully reported
+20

Greenway Woods 27

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Greenway Woods 27 is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat in 'n veilige oord op die White River Country Estate geleë is. Dit is net langs die R40 en 36 km vanaf die Krugerwildtuin.

Dié eenheid is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Verder is daar 'n lessenaar en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien.

Buite is daar 'n ingeboude braai en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Elandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Greenway Woods 27 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63fdba7a9ad29e72c455c96c02075878fb9aba71fb1cfa41efb7b556e4d15b32d7ae7dca6a88a6447f4eaf60d7f01c6bc00f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Vintage Drive White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -25.281753820196 31.005791344922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang