Successfully reported
+15

Greenway Woods Chalet 41

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage Drive, Off the R40, Hazyview Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 950 R1 755 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Greenway Woods Chalet 41 is 'n moderne selfsorg-eenheid op die tweede verdieping van 'n tweeverdiepinggebou. Dit is geleë in Witrivier, met baie toeriste-aantreklikhede binne kort ry-afstand. Hierdie eiendom is ideaal vir familie of vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Die eiendom bied slaapplek vir ses gaste en bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of twee enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Dit het ook 'n eetkamertafel geskik vir ses gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, 'n kaggel en 'n nuwe slim-TV. Toegang tot gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n eetkamer en 'n ingeboude braai. Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-area, swembad en speelarea vir kinders geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vintage Drive, Off the R40, Hazyview Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Greenway Woods Chalet 41 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 755
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 755
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 755
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage Drive, Off the R40, Hazyview Road, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd98ad9568205cc5252468f3ac1cca6a5dd71204220736c3dbec3e3d47fb90ce840932bfc27c1d92d55e59c1657022d59fb0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Vintage Drive Off the R40, Hazyview Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.282011386467 31.003338563407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang