Greenway Woods House 9
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive Off the R40, Unit 9, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Greenway Woods House 9 is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige Greenway Woods-oord in Witrivier, Mpumalanga. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed. Albei slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel gemeubileer is. Daar is ook 'n platskerm-TV en 'n knus kaggel.
Die skuifdeure maak oop op die stoep met 'n buitebraai-area en buitemeubels.
en 'n swembad waar gaste kan afkoel op 'n warm dag. Veilige parkeerplek buite is beskikbaar
Die Barnyard-teater is 4,9 km van die eiendom af, terwyl die Nelspruit-treinstasie 27 km ver is. Die naaste lughawe is Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, wat 21 km vanaf die oord geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Vintage Drive Off the R40, Unit 9, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Greenway Woods House 9 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive Off the R40, Unit 9, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang