Successfully reported
+29

GreyCot

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

GreyCot is 'n lieflike en privaat selfsorgkothuis in 'n rustige deel van Greyton, naby die natuurreservaat en skep 'n vakansiegevoel. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin. Geniet 'n braai, lees, stap of speel speletjies, en sit in die winter saam om die vuur.

Die volledig toegeruste kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie kamer het direkte toegang tot die agterste stoep via houtdeure. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir die voorbereiding van maaltye, insluitend 'n oond, kookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, Nespresso-masjien, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die gesellige sitkamer het 'n slim-TV met DStv en 'n houtkaggel. Die agterste stoep is breed en ideaal vir middagetes en lees. Parkeerplek vir 4 voertuie word voorsien.

Komberse, warmwaterbottels en verwarmers word voorsien. 3 Batteryligte en parrafienlampies word voorsien vir gebruik tydens beurtkrag. In die winter word gaste met 1 sak vuurmaakhout voorsien. Die WiFi het 'n UPS-battery sodat gaste die internet tydens kragonderbrekings kan gebruik. Een Cadac 3kg gassilinder-kookplaat word tydens beurtkrag voorsien om water te kook.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magdel V
Saam met vriende
5.0
Great. Great en 'n bonus dat 3 kamers en badkamers het.
Sep 2025
Peter V
Saam met vriende
5.0
Brilliant. Our stay was excellent. Loved the open space associated with the unit. Everything we needed was available and in excellent c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Daron P
Gesin met tieners
5.0
Our new favorite place to stay in Greyton. We had an incredible time. It is a quintessential cottage in the quieter part of town. Three...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Franc R
Saam met vriende
5.0
Great stay. Super stay. Nice facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Andrew B
Saam met vriende
5.0
Nice and convenient. An affordable, comfortable home in Greyton.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 100 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink GreyCot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8887682b97d46f49850864e3c551ac2faf75533a60f8405b0c00dd5efbe6a30cd671374fdb2f972fdc55797dba424fd05cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 100 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.042827156194 19.616437036246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang