Successfully reported

Grietjie Cottage Langezandt

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Marie S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Unforgettable. Extremely satisfying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle J
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Lekker gemaklike huis. Ons het heerlik gekuier en sal Grietjie beslis aanbeveel. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Baie baie lekker. Het aan al ons verwagtinge voldoen. Dankie vir 'n heerlike verblyf! Sal beslis weer van Grietjie gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekke gebly. Lekke gebly en sal weer kom kuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anje P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig. Die weer was bietjie sleg, maar ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Heerlike verblyf. Verblyf is gerieflik toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé D
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2021

Baie lekker gekuier, gemaklik en het ’n see gevoel. Ek sou net voorstel dat die beskrywing van die grootte van die beddens reggestel word, dit word adverteer met 2 koninggroottebeddens wat nie die geval is nie. Dit was die deurslaggewende faktor met my keuse en ek was teleurgesteld dat die beddens kleiner was as wat die advertensie sê. Verder was alles lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 880
R 2 880 R 2 592
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 880
R 2 880 R 2 592
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 880
R 2 880 R 2 592
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3089 Karliens Place, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA109a56d69f81267de54d78d1ba63d91286638f34158c3888bca7d8ada4570e4fffe4315dbc1da00bd8f35a620b4f4e0026c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 880 nouVanaf R2 592 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3089 Karliens Place Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.789519311373 20.044131484968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang