Successfully reported
+156

Grincourt Nature Reserve

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Farm 743, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grincourt Natuurreservaat, 15 km vanaf Polokwane sentraal geleë, is 'n uitstekende keuse vir gesinne, paartjies of sakereisigers wat privaat verblyf, troue of konferensieplekke soek.

Verblyf word gebied in 11 gerieflike kamers wat tot 28 gaste kan akkommodeer, elk toegerus met en suite-badkamers, knus beddens met sagte duvets en kraakvars linne. Gerieflikheidshalwe het die kamers privaat ingange en sluit geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar en 'n stoel in. Boonop kan gaste gratis WiFi-toegang geniet en toegang tot privaat patio's hê.

Op die perseel vind jy 'n rustieke kapel, 'n ruim eet- en konferensiesaal, asook uitgestrekte grasperke met buitesitplek en braaigeriewe. Die reservaat huisves ook 'n restaurant. Verder is onderdakparkeerplek beskikbaar vir ekstra gerief.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rietfontein Farm 743, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Grincourt Nature Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 970
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Farm 743, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8dcff0319084d76e81c9ec8db44a7aa73900ec34c9c5d5b434efbd8805cd1d503b8a1e8ee39ae83e896f48ff05f26838a44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Rietfontein Farm 743 Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.97492 29.393506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang