Griqua Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Park Road, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Griqua Guest House is in Griekwastad in die Noord-Kaap, tussen Campell en Groblershoop geleë. Die gastehuis is op die N8 tussen Kimberley en Upington. Dit is 'n uitstekende oornagverblyf of oornagplek vir toeriste op pad na Witsand, Augrabieswaterval of Namibië.
Verblyf word gebied in 7 gastekamers wat almal en suite-badkamers het. 3 van die kamers is in 'n aparte anneks, en elkeen het hul eie privaat ingang na die tuin of binnehof. Elke kamer het 'n waaier en verwarmer, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan van die braaigeriewe in die tuin gebruik maak.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Park Road, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Gaste dink Griqua Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Park Road, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang