Successfully reported
+29

Groenewalds Haven

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Eugene Marais Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R550 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Groenewalds Haven is in Nelspruit en bied oornagverblyf op die eienaar se perseel. Die eiendom is sentraal geleë en naby die Mbombela Stadion en i'Langa Mall. Dit is die ideale oornagplek vir gaste op pad na die Krugerwildtuin.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkamers met privaat badkamers en 'n kombuisie. Die Tripelkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Enkelbed is beskikbaar in die Standaard-enkelkamer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie in elke kamer is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, 'n werkstasie en lugversorging.

Gratis WiFi word voorsien en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar wat alle ligte en ook die WiFi tydens beurtkrag aandryf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christel G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige kuier. Skoon, netjies en baie veilig.
Sep 2025
Rudolf M
5.0
Kamer was netjies en skoon. Die tweede keer dat ek daar oorslaap. Kan aanbeveel. Baie lekker gebly. Gasvrou altyd vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Jaco J
5.0
Gelukkig. Alles was netjies en in orde.
Aug 2025
Yolande D
5.0
5 star comfort sometimes comes in small packages. This place is a gem. My dad has stayed at this place on and off for almost a month. H...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annemarie R
5.0
Dit was baie aangenaam om by Groenewalds Haven te bly. Dis als wat ek wou hê. Die verblyf was puik.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Eugene Marais Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Groenewalds Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 550
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Eugene Marais Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c33a249baa1596db2dcc1b275e966cab88bbd45a4c9e268f0a985761b54364bf24d9ab9b1802bfe3e5fc71de6d14afbf9e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 38 5 1 5 11 Eugene Marais Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4780846 30.9510831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang