Successfully reported
+27

Groenhuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Seekat and Geelbek Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Groenhuisie is 'n gewilde vakansiehuis in Oesterbaai wat gehalte vakansie-verblyf vir 'n gesin bied. Die huis is naby die strand en binne maklike bereik van Jeffreysbaai en talle restaurante en winkels.

Die huis het 2 slaapkamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed, en daar is 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur, met plaaslike kanale en 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring as hulle DStv wil kyk. Daar is ook buitebraaigeriewe sodat gaste heerlik kan ontspan met 'n vleisie oor die kole.

Oesterbaai is net 25 km van Humansdorp af en gaste sal grondpad moet ry. Jeffreysbaai is net 40 km van die huis af, en is die ideale plekkie vir 'n dagbesoek met uitstekende strande vir swem én branderplankry, winkels en restaurante.

Oesterbaai het ook 'n algemene handelaar, restaurant en 'n lekker speelparkie vir kinders.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Corner of Seekat and Geelbek Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Groenhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Seekat and Geelbek Street, Oyster Bay, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca472136456bb2e5387540ba70f4e837d32fc6fd2f678a4f8fc2b7e7158cc7b1c375dec5ed3c961e66c221ad54199fc8c12a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Corner of Seekat and Geelbek Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171014883531 24.65257331729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang