Successfully reported

Groot-Breede Campsite

Kampeer/karavaan
Kampeerplek vir gesin - plek vir 6
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
9 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 9 skaduryke kampeerplekke op 'n plat stuk gras langs die pragtige Breederivier. Elke kampeerplek het plek vir 6 gaste en is met 'n kraan, kragprop en 'n braaidrom toegerus. Gaste het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317 Stormsvlei Groot-Breede Campsite, Wakkerstroom Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dfcc76fa2c2b4d7d30006d2d546faefea1437efab451e7d0fd6f478127ea79e41b6e909629867c7fbe3028ceee5e28d25d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 R317 Stormsvlei Groot-Breede Campsite Wakkerstroom Wes 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.923668 19.996271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang