Successfully reported

Grootfontein

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Cobus A
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustige plaasatmosfeer met eindlose uitsigte oor die berge. Goed toegeruste huis. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margret G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Our three day stay was perfect in every way. A warm welcome from Magda, our hostess, set the tone for a delightful stay in a lovely cosy, well-equipped, little cottage with the most wonderful views over a beautiful valley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Grootfontein
Thank you Margie for your beautiful words. It makes my heart warm!

Nellie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker geslaap. Baie stil en rustig. Ja, as jy rus, vrede en stilte soek, is dit die plek. Skoon, netjies, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

A hilltop with beautiful views. We really enjoyed our stay at the Grootfontein. The quaint house is situated on a hilltop with beautiful views. There is warm water, WiFi and electricity, what more do you need! We also enjoyed the company of a friendly hostess and the blooming Sandveld plants. I highly recommend this tranquil accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf, waarde vir geld. Dit was 'n belewenis om in hierdie eenheid te kon bly. Alles was presies soos in die advertensie. Dit was so huislik en alles wat jy nodig gehad het, was daar. Die gasvrou was baie vriendelik en het jou dadelik laat tuisvoel. Daar was meer as waarvoor jy kon vra. Nogmaals dankie vir hierdie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Grootfontein
Baie dankie Susan vir jou mooi resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Mag ons weer eendag mekaar sien, en dalk kan julle weer 'n draaitjie by ons maak. Groete Magda

Nathalie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Moeder natuur op sy beste. Die mooiste berge groet jou elke oggend. Het die beste hulp gekry van Liefste. Het die beste tye gehad en die bord games was 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Grootfontein
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste. Ek sal julle graag weer ontvang.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickie V
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Peaceful, quiet and comfortable. Lovely quiet little cottage on a working farm. It might be a little remote for some people, but we enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Fantasties. Lieflike uitsig en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zirk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Dit het my sak en behoeftes gepas. Die akkommodasie was gerieflik en alles wat mens sou wou hê, was daar. Die diens was besonders goed. Die uitsig is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Grootfontein
Baie dankie, Zirk, vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R364, Grootfontein Farm, Graafwater, 8120 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f3bbdf4b55a13787a44a658f350a779b21a809c92b7296b0e2801d40a7d035747afc3c2bfa94adc3a595655337409f6ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 R364 Grootfontein Farm 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.03341048951 18.654855697357
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang